Die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Lucas Maree is Vrydagaand in die ouderdom van 58 oorlede na ’n lang stryd teen prostaatkanker.
Maree is in die Hill & Dale-versorgingsoord in Bloemfontein oorlede.