‘n Sondagmiddag klassieke konsert met tenoor Marco Fourie en konsertpianis Laura Pauna.

Marco sing werke deur Franz Schubert, Tommaso Giordani, Franz Lehar en vele meer!

Laura begelei Marco en speel ook solowerke soos Scubert se Impromptu No.1 en Romeense komponis, George Enescu se prelude uit sy Suite Ancienne.

Sondag 18 Oktober 15:00 @ Foxwood Teater @ Foxwood House, Houghton

Kaartjies: R150
Besprekings: theatre@foxwood.co.za
Aanlyn besprekings: Webtickets – Foxwood fees

Lewer kommentaar

Leave a Reply