#NAF The Circle Game

The Circle Game
Roekeloos
12 Julie

In net ’n paar jaar het Lucy Kruger se loopbaan as musikant geblom tot ’n verskeidenheid dromerige melodieë en ritmes.

Die laaste jaar het sy vir haar ’n band bymekaargemaak, The Lost Boys. Saam het hulle The Circle Game geskep, beide ’n musiek en visuele ervaring.

Met: Lucy Kruger, Andre Leo, Lucas Swart, Werner von Waltsleben & Barry de Villiers

Genre: Musiek
Plek: St. Aidan’s Chapel, Grahamstad
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R60
Datum: 13 Julie 14h00

Nasionale Kunstefees 2014

3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply