#NAF2013 Lucy Kruger

Die gewildste vrou op vanjaar se Nasionale Kunstefees is sekerlik die folk kunstenaar, Lucy Kruger.

Die musikant van Kaapstad se debuut album Cut Those Strings het einde verlede jaar verskyn en sedertdien is sy op toer deur die land om haarself bekend te stel. Na Grahamstad gaan sy egter nie veel bekendstelling nodig hê nie.

Sy speel nog by die fees tot 6 Julie.

Nasionale Kunstefees 2013

Lewer kommentaar

Leave a Reply