Piet Retief-gebore wondersopraan, Pretty Yende, keer terug na die Kunstekaap Operahuis in Kaapstad in ‘n eenmalige uitvoering wat opera liefhebbers en klassieke musiek geesdriftiges sal betower.
16 November
Kaartjies wissel van R200 tot R400.