Riders from the Storm

Ses van Suid-Afrika se beste kitaarspelers en musieklegendes op een verhoog: Piet Botha, Mel Botes, Valiant Swart, Albert Frost, Nathan Smith en ’n sesde geheime lid.

Met Ghapi (tromme), Schalk Joubert (baskitaar) en Johan Kelber (klawers).

Die kitare gaan sing, die manne gaan bulder, die aarde gaan dreun. ’n Storm van talent.

Aardklop 2103

kykNET Musiek-verhoog, Feesterrein, Potchefstroom
160 minute
R50 – R150
25 Sept. – 19:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar