Twee Rock Legends Live by Die Boer. Hierdie twee gaan die verhoog aan die brand steek wanneer SAMA-bekroonde Albert Frost en Suid-Afrika se blues kitaar maestro Basson Laubscher vir die eerste keer in ‘n jaar die verhoog betree!
By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 23 April om 20h30
Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
