Wicus van der Merwe is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat musiek, storievertel en komedie suksesvol saamweef. Altyd ‘n aand van lekkerlag en ontspan!
Wicus is Vrydag 30 Januarie om 20h00 by die Ou Meulteater in die Paarl. Kaartjies kos R100. Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za.

