#Woordfees Die Ander Konsert

Die Ander Konsert,
Roekeloos,
5 Maart 2015.

Vier meesleurende stemme, twee kletsende klaviere, drie kitare, ‘n wereldklas baskitaarspeler en ‘n Ingelsman wat uitheemse tromme speel, kom op die verhoog bymekaar om stories en liedjies uit te ruil.

Lekker!

Met: Luna Paige, Gerald Clark, Frieda van den Heever, Nick Turner, Schalk Joubert en Ronan Skillen
Regie: Luna Paige

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Knorhoek, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 20:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar