Mr Cat and aKing,
Roekeloos,
11 Maart 2015.
Roekeloos,
11 Maart 2015.
Die manne van Foto na Dans is terug na drie jaar se verlof om weer musiek te maak soos net hulle weet hoe!
Saam met Klopjag wys die twee groepe daar is meer as net sokkie-musiek, en bied jou ‘n geleentheid om na die verskillende genres van Afrikaanse musiek te luister.
Eie piekniekmandjies, komberse en stoele welkom
Met: Foto na Dans en Klopjag
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 95
Plek: Neethlingshof, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 18h00