#Woordfees Guy Collins en Gerhard Coetzee

Hierdie twee manne is meesters in kitaarspel en sang.

Verwag ’n swaargewig blues-vertoning wat jou drankie ’n bietjie soeter sal laat proe!

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 21:00

Woordfees 2016

Guy Collins en Gerhard Coetzee,
Roekeloos,
11 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar