#Woordfees Storievuur met Johan Bakkes

Kom kuier om die vuur saam met storievertellers Johan Bakkes, Lien Botha, Wilna Adriaanse en Regardt van der Bergh.

Piet Botha sorg vir die musiek. Jou kaartjie sluit ook ʼn lekker ete in.

Elke jaar ’n onbetwiste hoogtepunt op die Woordfees-program

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 3 uur
Kaartjies: R220 | R240 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 18:00

Woordfees 2016

Storievuur met Johan Bakkes,
Roekeloos,
23 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar