Jy sal vêr moet soek vir ’n meer opregte jazz stamboom as die van Zenzi Makeba Lee en Afrika Mkhize.

Soos hulle name weggee, is sy die kleindogter van Miriam Makeba en hy die seun van Themba Mkhize. Nie dat hulle steun op hul voorgangers se sukses nie. Sy het reeds naam gemaak/presteer/haar onderskei in die VSA as sangeres en hy het die Standard Bank Jazz-toekenning vir jazz gewen in 2012.

Die twee maak goeie musiek saam, op en van die verhoog.


Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R90
Plek: SB Jazz & Blues Café, Grahamstad
Datum: 30 Junie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Zenzi Makeba Lee & Afrika Mkhize

Zenzi Makeba Lee
Zenzi Makeba Lee


Zenzi Makeba Lee & Afrika Mkhize


3

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply