Blinde woede

Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging was woedend oor Nando's se nuutste TV-advertensie. Die advertensie toon ´n ou tannie wat teen ´n paal vasgelei word deur haar gidshond, sodat hy haar hoender kan bykom. Ken Lord, uitvoerende direkteur van die vereniging, kon nie uitgepraat raak oor die onreg wat gestremde persone aangedoen is nie. Nando's se besturende direkteur, …

Spoornet ontspoor

Metro Treindienste noem hulle hulself. Treinnagmerrie is dalk nader aan die waarheid na een van Spoornet se drieweeklikse klopjagte op hul treine. Die vraag ontstaan natuurlik dadelik hoekom hulle op so ´n gereelde basis so iets moet doen. Sou dit nie goedkoper gewees het om maatreëls daar te stel om roofryery te beperk nie. Dit …

MRK-makietie

Die Media-moniteringsprojek (MMP), wie se navorsing gebruik is in ´n verslag vir die Menseregtekommissie (MRK) oor beweerde rassisme in die media, het hulle verlede week in ´n verrassende wending onttrek aan aanstaande week se mediaverhore in Johannesburg - selfs al sou die MRK hul dagvaardigings terugtrek. Die MMP het die MRK daarvan beskuldig dat die …