Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Bobby geboks

Die Kaapstadse Radiopersoonlikheid, Bobby Brown, is glo deur een van President Thabo Mbeki se lyfwagte geslaan.

Gepubliseer deurRoekeloos22/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Bobby Brown, Keith Mokwena, Koning Letsui III, Thabo MbekiLos kommentaar op Bobby geboks

Oeps

´n Vrou van Bloemfontein het die hospitaal in ´n rolstoel verlaat, nadat sy ´n veloperasie aan haar gesig moes ondergaan.

Gepubliseer deurRoekeloos17/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Oeps

Vigs

Volgens ´n woordvoerder van die Departement van Gesondheid het meer as 30% van alle Suid-Afrikaanse skoolkinders VIGS onder lede.

Gepubliseer deurRoekeloos17/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Vigs

Koos Meyer oorlede

Bekende Afrikaanse storieverteller, Koos Meyer, is vroeg vanoggend oorlede.

Gepubliseer deurRoekeloos17/10/200026/07/2016Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Koos Meyer, Ollie Viljoen, Tolla van der MerweLos kommentaar op Koos Meyer oorlede

Te veel vir Faith

Faith Gasa, wat aan die hoof staan van onderwys in Kwazulu-Natal, se persoonlike administrasie laat jou dink aan iets uit ´n Arnie fliek.

Gepubliseer deurRoekeloos16/10/200027/05/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Faith GasaLos kommentaar op Te veel vir Faith

Dave se stories

Lanklaas het een nuusbrokkie soveel keer van gedaante verwissel soos die rondom Dave Patterson, die eerste Suid-Afrikaanse wênner op Who Wants To Be A Millionaire, toe hy onlangs in sy Johannesburgse hotelkamer bewusteloos gevind is.

Gepubliseer deurRoekeloos10/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Dave PattersonLos kommentaar op Dave se stories

Elimineer Gays, sê Minister

Namibië se Minister van Binnelandse Sake, Jerry Ekandjo, het nuwe polisierekrute aangemoedig om alle homoseksuele persone in Namibië uit te wis.

Gepubliseer deurRoekeloos09/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Jerry Ekandjo, Sam NujomaLos kommentaar op Elimineer Gays, sê Minister

Wie verdien wat

´n Professor aan ´n mediese fakulteit kan daarna uitsien om sowat R14000 op sy salarisstrokie te sien aan die einde van die maand.

Gepubliseer deurRoekeloos08/10/200008/04/2020Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Andre Venter, Barry Hilton, Bobby Skinstad, Evita Bezuidenhout, Hansie Cronje, Jeremy Mansfield, Jonty Rhodes, Shaun Pollock, Soli Philander, Thabo MbekiLos kommentaar op Wie verdien wat

Woordeloos

Dis altyd lekker om goeie, nuwe Afrikaanse talent raak te loop. Karla du Plessis volg ten volle in pa Koos se voetspore, met haar debuutvrystelling Woordeloos.

Gepubliseer deurRoekeloos03/10/200026/07/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Karla du PlessisLos kommentaar op Woordeloos

Parks weer in die poefie

Parks Mankahlane, woordvoerder van Suid-Afrika se president, is al weer in die moelikheid.

Gepubliseer deurRoekeloos03/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Parks MankahlaneLos kommentaar op Parks weer in die poefie

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 1 336 1 337 1 338 1 339 1 340 … 1 350 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • The Story of Vivaldi’s Four Seasons
  • Symphony of Bansuri
  • Guitar Addict
  • As Afrikaanse aktrises begin kla
  • Die Deur van liefde

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Arno Carstens se “Sprokie” – Roekeloos.co.za oor Sewe Sakke Hoop
  • Mooi by Die Boer – Roekeloos.co.za oor Mooi
  • Attie oor Vrae oor die ereksie
  • Arno Carstens Duo met Giovanni Serci – Roekeloos.co.za oor Sewe Sakke Hoop
  • Gé Sing – een vertoning by Innibos – Roekeloos.co.za oor Gè Sing: Hoor My Lied!

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier