Die vonke spat behoorlik wanneer die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Brandon Miles sy splinternuwe enkelsnit “Stoppit Ek Like It” bekendstel.
Andriëtte en Herman Kleinhans se duet
Die geliefde Afrikaanse kunstenaars Andriëtte en Herman Kleinhans het kragte saamgesnoer om die intense en beeldryke lied, “Napoleon”, as ’n duet vry te stel.
Gedigte van Jo Ströh
As die maan kon brand
Gesiene musikant keer na sy wortels terug vir musiekkompetisie
Die Stellenbosch-gebore pianis en komponis, David Earl, keer terug na sy wortels om by die beoordelaarspaneel van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) aan te sluit. Hy is tans in Cambridge, Verenigde Koninkryk gebaseer.
Gedigte van Alexander Carte
My Land-ek was lief vir jou. Vir altyd jou hemele, jou lug het my hart in harmonie gebring soos dit 'n fluit was.
Amira is terug
Amira Willighagen keer terug na Die Boer en die gehoor kan gereed maak vir ’n meesterlike konsert wat musikale genres oorskry en die briljante en veelvlakkige talent van Amira belig.
Stella se wens
Oumie en Stella sit onder ‘n lieflike groot wilgerboom en tee drink.
Woord en musiek met Deon Meyer
Deon Meyer se nuwe Griessel-en-Cupido-roman waarop almal gewag het!
GESELS – Die ratkas van ‘n keuse
Ná meer as 6 jaar se suksesvolle GESELS-aanbiedinge bring Nataniël hierdie vinnig-groeiende projek uiteindelik na die suide!
Albert Frost Trio: Frost, Joubert en Sweetman
Albert Frost Trio by Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 26 November om 20h30.
