Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit

Die titel van dié album is 'n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.

Jonk vs Oud

Johan Rossouw het onlangs geskryf oor die Afrikaner debat: "Opmerklik in die debat is egter die afwesigheid van die gesprek tussen die jonger en ouer generasies ... Weens die abnormale situasie waarin die Afrikaner gemeenskap hom na die val van apartheid bevind, kan die jonger en ouer generasies egter in ´n meer produktiewe verhouding staan [...]