Gay Nelspruit

Konserwatiewe inwoners van Nelspruit is die josie (of is dit nou Joos) in oor die Me Gay SA-kompetisie wat binnekort hier aangebied gaan word. "Gesonde, normale jong kinders wat die skouspel kan bywoon kan na afloop van so ´n ondervinding abnormaal wees vir die res van hul lewe.", aldus Thinus Taute van die Afrikaanse Protestantse [...]