Bosviooltjie

Barleria obtusa

Die bosviooltjie is ‘n klein kruidagtige struik wat omtrent ‘n meter hoog en ‘n meter breed word. Die struik is gewild vir die massa blou blomme wat dit in die herfs dra.
Die plantjie is inheems aan Suid-Afrika en kom natuurlik voor in die subtropiese dele van die land.

(foto JMK)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Ek bly in Uniondale in die Klein Karoo. het 'n bosviooltjie in beskermede plek geplant, geen namiddag son en beskerm teen ryp. Dit groei welig en begin nou in die herfs blom. Ek wil graag steggies maak en op ander plekke in die tuin plant. Enige advies of ervaring hoe bestand dit teen ryp sal wees ?

Lewer kommentaar

Leave a Reply