Botterblom / Soetgousblom

Arctotheca calendula

Die botterblom is inheems aan die Suidwes-Kaap. Die plant sprei uit op die grond en raak net so 10 cm hoog. Dit is ‘n goeie grondbedekker.

Die geel blomme verskyn dwardeur die jaar.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply