Bougainvilleas is die taaiste rankplant in Suid-Afrika. Die jong plante is egter kwesbaar en wil min water en kunsmis hê. Hulle hou van arm, sanderige en klipperige grond wat baie goed dreineer.
‘n Bougainvillea (of twee) maak ‘n perfekte heining. Dit hou die wind en diewe uit en wil nie baie water hê nie. Al wat jy hoef te doen is om dit een maal per jaar te snoei.
(foto Magnus Manske)
Lewer kommentaar