Breëblaarkoraalboom Gepubliseer deurRoekeloos 09/05/2019 Los kommentaar op Breëblaarkoraalboom Erythrina latissima Die boom word uitgeken aan die grys kurkbas en groot blare. Dit word tot 8 meter hoog. Die trosse blomme verskyn in die lente. Die breëblaarkoraalboom kom voor in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Deel met iemand:Click to print (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Telegram (Opens in new window)Click to share on WhatsApp (Opens in new window)Click to email a link to a friend (Opens in new window)