Gewone koraalboom Gepubliseer deurRoekeloos 17/05/2019 Los kommentaar op Gewone koraalboom Erythrina lysistermon Die gewone koraalboom word tot 6 meter hoog. Hierdie gewilde boom kom voor in KwaZulu-Natal en die noorde van Suid-Afrika. In die lente dra dit skarlakenrooi blomme. Deel met iemand:Click to print (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Telegram (Opens in new window)Click to share on WhatsApp (Opens in new window)Click to email a link to a friend (Opens in new window)