Wildepeer / Drolpeer

Dombeya rotundifolia var. rotundifolia

’n Bladwisselende boom met ’n baie mooi natuurlike vorm. Dit kom natuurlik voor in die noorde van Suid-Afrika en in Namibië.

Dit word tot 5 meter hoog en dra geurige roomwit blomme wat in die laatwinter en vroeë lente verskyn in digte trossies.

Lewer kommentaar

Leave a Reply