Boorwurm / Boorder

‘n Boorwurm, of boorder, is die larwe van enige van ‘n verskeidenheid insekte, wat oneindig baie skade kan aanrig in jou tuin.

Tamatieblare kan van hulp wees in jou tuin. Dit verdryf plantluise en sommige wurms en motte.

Kap genoeg blare fyn om 2 koppies te vul. Week die fyn gekapte blare oornag in water. Gooi die mengsel deur ’n sif en meng die vloeistof met 2 koppies water. Spuit jou plante met die mengsel.

Wees versigtig met die vloeistof, tamatieblare kan giftig wees.

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Die amarilla boorder kan met 'n bespuiting van Garden Ripcord beheer word.

  2. Waarmee kan ek Amarilla's en Clivia's behandel om te voorkom dat die Amarilla wurm hulle vernietig?

Lewer kommentaar

Leave a Reply