Bloukappie

Polygala myrtifolia

Die bloukappie is ’n vinnig groeiende, immergroen struik. Hulle is taai en groei in meeste grondsoorte. Hulle moet egter gereeld water kry. Die plant raak tot 3 meter hoog. Die blomme is rooipers en verskyn gereeld.

Lewer kommentaar

Leave a Reply