Strandsalie / Geelblomsalie Gepubliseer deurRoekeloos 12/05/2022 Los kommentaar op Strandsalie / Geelblomsalie Salvia africana-lutea Strandsalie is ’n immergroen struik wat inheems is aan die Suidwes-Kaap. Die geel blomme verkleur vinnig rooibruin. Die blomme verskyn in die lente en somer. Deel met iemand:Click to print (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Telegram (Opens in new window)Click to share on WhatsApp (Opens in new window)Click to email a link to a friend (Opens in new window)