Barlowse klaasneus

Elephantulus barlowi

Barlowse klaasneus kom voor naby Aus in Namibië.

Dit is ’n baie bleek muis met ’n lang, borselagtige stert. Die lyf lyk so bietjie na die klip-klaasneus, net vaal. Die pote is wit en die ore pienk.

Jy sal hulle kry in die koppe oos van Aus.

(Het iemand dalk ‘n foto van ‘n Barlowse klaasneus?)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar