Crocidura holobrunnea
Die donkerbruin-skeerbekmuis het donkerbruin hare aan die bokant met ligter hare aan die onderkant. Die hare is kort, ongeveer 3 mm.
Dié skeerbekmuis kom voor in Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n donkerbruin-skeerbekmuis?)

Lewer kommentaar