Kaapse kaalstert-klaasneus

Elephantulus capensis capensis

’n Vaalgrys klaasneus met ’n effens borselagtige swart stert en ligbruin ore. Dié muis is effens wit aan die onderkant.
Die Kaapse kaalstert-klaasneus kom voor van Namakwaland tot by Tulbagh.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Kaapse kaalstert-klaasneus?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply