Konyne

Louise Buys-hulle het begin met sewe konyne en het na twee maande 30 van hulle – hier is twee kleintjies.

* Jy kan nie ‘n konyn NET in ‘n klein hokkie aanhou nie. Hy moet ten minste een keer per dag buite sy hok kan rondhardloop.

* ‘n Konyn wil graag geselskap hê in die hok. Maak net seker jou konyne kan nie teel nie, want die situasie kan vinnig hand-uit ruk.

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply