Warrense dwergskeerbekmuis

Suncus warreni warreni

’n Liggrys skeerbekmuis. Kom voor in die Wes-Kaap in die omgewing van die Doringrivier en die dorp Klawer.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Warrense dwergskeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar