“Chopsticks” deur Arthur de Lulli word by die Britse Museum geregistreer. De Lulli was in werklikheid die komponis Euphemia Allen (16).
Sleutelwoord Argiewe:1877
6 Desember
Thomas Edison maak die eerste klankopname. Hy dra “Mary had a little lamb” voor.