Die Oranjerivier word vernoem na prins Willem V van Oranje.
Sleutelwoord Argiewe:1945
6 Augustus
Vir die eerste keer word ’n atoombom op ’n stad laat val.
2 Augustus
Die Tweede Wêreldoorlog eindig met die afsluiting van die Potsdam-konferensie.
8 Mei
Alle vyandelikhede van die Tweede Wêreldoorlog word om middernag gestaak.
Die Alternatiewe Verklarende Afrikaanse Woordeboek: komplot
Geheime plan met ’n slegte doel.
