Hoe plaasdiere die taal gooi

Ons het ’n obsessie, ’n aangetrokkenheid, tot grond, plase, die natuur … almal wil ’n stukkie hê. Selfs ons taal is deurspek hiermee. Neem nou maar plaasdiere as ’n voorbeeld. Hier is ’n paar spreekwoorde waar hulle die botoon voer: Bees Moenie ’n bees koop voordat jy hom gesien het nie. (dink goed oor jou …

Van Afrikaans gepraat

Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg …