Albert Frost vertel ons meer van loopbaan en sy nuwe album, The Wake-up.
Sleutelwoord Argiewe:Albert Frost
#Woordfees WAT: A tot Z
Die WAT se negentigste bestaansjaar word gevier met ’n reis deur die Afrikaanse musiek-erfenis van die afgelope nege dekades.
#Woordfees Kitaarkonings
Vier kitaarkonings op een verhoog! Albert Frost is die goue seun van die Blues; Madala Kunene se musiek word beskryf as ’n mengsel tussen Nguni Folk Blues en jazz.
Die nuwe Blues Broers
Na 21 jaar het Albert Frost die Blues Broers verlaat. Hy gaan voortaan op sy eie musiekloopbaan fokus.
Table Mountain Blues Summit vier 10de jaar
Suid-Afrika se mees gewilde Blues Musiekfees, Table Mountain Blues Summit, keer terug na Hillcrest Quarry in Durbanville om sy 10de verjaarsdag op Saterdag 5 Desember 2015 te vier.
Blues Broers by Die Boer
Die Boer, Durbanville Vrydag 24 Julie om 20h30 Kaartjies: R130 021 979 1911 Blues Broers: Rob Nagel: Mondfluitjie, bas, stem Simon Orange: Klawerbord, bas, stem Albert Frost: Kitaar, stem Jonno Sweetman: Dromme, wasbord
Dié musiekfees by Wacky Wine
ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
#KKNK Al lê die berge nog so blou
Blues het in Afrika ontstaan en is deur slawe na Amerika geneem waar dit mettertyd wortel geskiet en gegroei het.
#Woordfees Blue Moon
Die Donker Prins van Suid-Afrikaanse Blues, Albert Frost, span saam met die Prinses van die Klassieke, mezzosopraan Minette du Toit-Pearce, in ‘n musikale reis …
Albert Frost & Arno Carstens
Albert Frost en Arno Carstens is 20 en 226 September om 20h30 by Die Boer in Durbanville.
