Aletta Francina se splinternuwe stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom.
Sleutelwoord Argiewe:Aletta Francina
Alles tot nou
Aletta Francina is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform.