Sandra Prinsloo skitter in haar nuwe eenvrouvertoning as beide die 10-jarige Oskar én die Pienk Tannie wat hom as vrywilliger in die hospitaal besoek.
Sleutelwoord Argiewe:Alexa Strachan
Tussen Hemel en Aarde
Jy kort daai ding wat die Engel-se noem the equilibrium of opposites.
Dis koue kos, skat
Ons maak ons kennis met Clara Brand, korrespondent van faam. Sy skreeu om wraak, want haar man het haar gelos vir een van haar vriendinne!
Teerling
PG du Plessis se eerste drama in vyf jaar.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Droomvroue
Dis nie aldag maklik vir die manne om te sê hoe hulle voel nie. Toe besluit Mathys Roets om ’n bietjie te help.
Vergenoeg
“Is dit hoe dit voel om dood te gaan?”
Kortetjies en ‘n lange
Onder die storievertellers is PG du Plessis ’n gerekende en bekende.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Last Mango in Paris
Het jy ’n lojale kollega of ’n sameswerende teef wat jou bevordering wil pootjie? ’n Simpatieke vriendin of ’n sluwe slet wat nog altyd te veel van jou man gehou het?
