2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend

Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en […]

#suidoosterfees Herinnering aan Distrik Ses

As jy iets van die ou Distrik Ses beleef het, sal die indrukke van die oorvol strate met gillende, laggende kinders, die gemoedelikheid van mense wat praatjies op straathoeke maak, wapperende wasgoed, visverkope op die sypaadjies met groente- en vrugtestalletjies jou altyd bybly.