Dit mors in Mpumalanga

Die hoof uitvoerende amptenaar van die Hoëveld Distriksraad in Mpumalanga, Charles Makola, het multi-miljoen rand tenders toegestaan aan familie en vriende. Diegene wat die korrupsie op die lappe wou bring is deur Makola gedreig. Boonop was hy oneerlik in sy pogings om sy posisie te bekom. Dit blyk dat die bedrog grootliks polities gemotiveer is. […]