Spookstories? Liegstories? Die spook van Donkergat. Antjie Somers. Die meisie van Uniondale. Die Vlieënde Hollander. Tokkelossie. Pienkie.
Sleutelwoord Argiewe:Ben Kruger
Ek is Duke Vermeulen
Dis die aand van die Afrikaanse musieklegende, Duke Vermeulen se heel laaste konsert.
Die kunste vier die kuns van omgee
Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Barry van der Linde bied aan
Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer.
Dorings en rose
Dorings en rose steek die draak met paartjies aan die hand van komiese situasies en beeld ’n tipiese verhouding uit van hul eerste kys as kleuters tot hul laaste koppie koffie as bejaardes.
Deconstructing Denise
In Deconstructing Denise, ‘n eenmanstuk, is Denise ‘n vrou van die nag wat droom om ‘n sanger te wees.
Vlieger – Unplugged
Die dramatisering van Harry Kalmer se gewilde “Meistraat”-rubrieke in Rapport neem die gehoor na die 1970’s.
My pa dink hy’s Elvis
Bekroonde skrywer Reinet Nagtegaal en haar seun Jan-Jan ondersoek met hierdie stuk die delikate verhouding tussen ‘n pa en sy tienerseun.
Amper
Paul is ‘n skrywer wat deesdae beter drink as wat hy skryf.
