Klippe, messe en pyle uit ’n kruisboog: Die vreemdste – en wreedste –misdaadtoneel in Kaptein Nicci de Wee se loopbaan. Dan moet sy en haar nuwe taakspan boonop bontstaan om saam met die nimlike Blackie Swart ’n internasionale insident te voorkom. Ook op haar lessenaar: die dood van twee jong meisies. En die angswekkende vermoede …
Sleutelwoord Argiewe:Bettina Wyngaard
Slaafs
’n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie.
Pen Afrikaans
VerledeSondag was dit Internasionale Moedertaaldag.
#Woordfees Bettina Wyngaard Slaafs
Vuilspel was die eerste roman in Afrikaans wat fokus op lesbiese karakters uit die bruin gemeenskap.
Skrywersgala
Kom ‘Baljaar’ saam met die room van plaaslike en internasionale skrywerstalent op hierdie hoogtepunt van die Woordfeesprogram – die immergroen wenner van die Woordfees.