10 ateljees en 15 kunstenaars sal aan vanjaar se Boston Open Studios deelneem! Dit is die 4de jaarlikse Open Studios in die voorstad Boston in Bellville.
Sleutelwoord Argiewe:Boston
Betonoerwoud – Straatkuns in Bellville
Die diere woon almal in Bellville, ‘n noordelike voorstad van Kaapstad.