Suid-Afrika se nasionale direkteur van openbare vervolging, Bulelani Ngcuka, is in besit van ´n verslag wat dalk kan veroorsaak dat verskeie landdroste binnekort in hegtenis geneem word.