26 – 28 Mei 2023
Malkerns-vallei, Swaziland
Sleutelwoord Argiewe:Bushfire
Bushfire International Festival of the Arts 2019
Bushfire 2019
Bushfire International Festival of the Arts 2018
25 – 27 Mei 2018
Malkerns-vallei, Swaziland
Bushfire 2016
Bushfire International Festival of the Arts
27 – 29 Mei 2016
Malkerns-vallei, Swaziland
#BringYourFire Jews for Techno
Hierdie duo DJ’s is ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse feeste. Verwag ’n bietjie funk, ’n bietjie soul en baie min techno.
#BringYourFire Cold Specks
Ladan Hussein, beter bekend as Cold Specks en voorheen bekend as Al Spx, bring haar doom soul na die Bushfire 2016-verhoog.
#BringYourFire Bombshelter Beast, met Pitch Black Afro
Die spulletjie word glo gesoek deur Interpol se Jazz Polisie vir hul eklektiese benadering tot musiek.
#MTNBushfire2015 The Parlotones
The Parlotones gaan vanjaar Bushfire toe met al hul jongste musiek.
Bushfire 2015
#MTNBushfire2015
Freshlyground by Bushfire
Die grondslag van Freshlyground se sukses was nog altyd hulle energie op die verhoog, aangevuur deur daai klein stukkie dinamiet aan die voorkant, Zolani Mahola.