Ping!

Die kitaarduo CH2, Internasionale Crown of the Continent en SAMA 2012 wenners, span saam met die multibekroonde aktrise Lizz Meiring. Ping! is ’n komiese kleinkuns kitaar en klets kabaret en kombineer meesterlike musiektegniek, met meesterlike vertolkingskuns. Daar’s kitaarspel op die mees ongewone instrumente, ‘n new-age weergawe van musiek en slimsnaakse sketse, bekende klassieke kitaarstukke wat […]