‘n Paartjie kom tuis met hul pasgebore baba, onseker wat die kind se geslag is. Die onbevoegte, maar liefdevolle ouers besluit (verkeerdelik) dis ‘n dogtertjie en noem haar Daisy.
Sleutelwoord Argiewe:Christopher Durang
#NAF Vanya and Sonia and Masha and Spike
Vanya and Sonia and Masha and Spike is Christopher Durang se Tony-bekroonde klug wat geskoei is op temas van Anton Chekhov.