Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.
Sleutelwoord Argiewe:Cora Marie
Stemme vir altyd
Samestellings sal altyd gewild wees – veral as dit professioneel saamgestelde, interessant verwerkte materiaal bevat.
