Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Sleutelwoord Argiewe:FAK
Internasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade 2024 vir skole
Stel jy belang in geskiedenis of het jy dit as vak op skool? Dan het die FAK die ideale geleentheid om jou kennis te toets en uit te brei.
Afrikaanse Volksmusiek saam met Beeskraal & Vriende
‘n Samestelling van ou Afrikaanse Volksliedjies uit die FAK Sangbundel Volume I, nuut verwerk en gesing deur van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars.
Wiskunde webblad
Die FAK is besig met ’n uitstekende wiskunde webblad.
Musiekbeurse
Die FAK vier vanjaar op 18 Desember sy tagtigste verjaarsdag en bied reeds vir etlike jare musiekbeurse aan talentvolle musiekleerders en -studente.
