John Maytham vra vir Bernard Minier, Lauren Beukes en Louis Greenberg oor hoe jy ’n leser se broek kan laat bewe van bangheid, hoekom hulle dit doen en of hulle soms self bang raak in die proses.
Sleutelwoord Argiewe:Franschhoekse Letterkundefees
#FLF2016 Lots in translation
Soos ons behoefte aan tweetaligheid en veeltaligheid toeneem, so ook groei die behoefte aan kundige vertalings.
#FLF2016 Are cultural journalists an endangered species?
Africa Melane bespreek die rol en stand van kulturele joernalisme in die hedendaagse samelewing met Bongani Madondo, Margo Jefferson en Michele Magwood.
#FLF2016 Tall Tales
Karabo Kgoleng, Khaya Dlanga en Nick Paige gesels oor verbeelding, die verdraaiing van, en ander eienskappe van ‘n kragtige, meestal (of is dit net soms) ware verhale.
#FLF2016 Distinctly Afrikaaps
Anastasia de Vries gesels met Dr. Michael le Cordeur oor taal in opvoeding, met die klem op die geskiedenis, rol en toekoms van Afrikaaps as ’n onafhanklike Afrika-taal.
#FLF2016 What is China doing in Africa
Richard Poplak kyk na die implikasies van China se groeiende teenwoordigheid in Afrika.
#FLF2016 Pay back the curry!
Mike van Graan se nuwe stuk, Pay back the curry!, gaan die eerste openbare verskyning maak by vanjaar se Franschhoek Letterkundefees.
#FLF2016 From book to big screen
Deon Meyer gaan die filmweergawe vervaardig van Jacques Steenkamp se boek The Griekwastad Murders.
#FLF2016 Ndiyaqonda. I understand. Ek verstaan. : How books encourage multilinguilism
Palesa Morudu bespreek met Arabella Koopman, Elinor Sisulu en Margie Cunnama hoe boeke in ‘n verskeidenheid tale veeltaligheid bevorder.
#FLF2016 What’s so great about speculative fiction?
Fred Strydom, Lauren Beukes en Scarlett Thomas praat saam oor waar mens die lyn trek tussen spekulasie en realisme.